NewsSchools
Marné Ebersohn Akademie-matrieks groet
Die matriekleerders van Marné Ebersohn Akademie het verlede Donderdagaand hul matriekafskeid net buite die stad gehou. Met die tema “Smokin’ Mirrors’ het die ses paartjies in elegante styl met luukse motors gearriveer. Vir een paartjie was ‘n outydse Mercedes-Benz die aangewese motor vir die geleentheid. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die matriekleerders van Marné Ebersohn Akademie het verlede Donderdagaand hul matriekafskeid net buite die stad gehou. Met die tema “Smokin’ Mirrors’ het die ses paartjies in elegante styl met luukse motors gearriveer. Vir een paartjie was ‘n outydse Mercedes-Benz die aangewese motor vir die geleentheid.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Elzan Britz.

Michaela Partridge.

Leantie Fourie.

Armandt Kotze.

Armandt Kotze.

Nicole van Vreden.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



