NewsSchools

Hokkiespelers spog met Lim-, Capricornkleure

Spelers van vier hokkiespanne van Laerskool Pietersburg-Oos is die trotse draers van Limpopo- en Capricorn distrikskleure nadat hulle onlangs op dié wyse vereer is na deelname aan byeenkomste gedurende 2018. Storie en foto’s: BARRY VILJOEN >>barryv.observer@gmail.com

Spelers van vier hokkiespanne van Laerskool Pietersburg-Oos is die trotse draers van Limpopo- en Capricorn distrikskleure nadat hulle onlangs op dié wyse vereer is na deelname aan byeenkomste gedurende 2018.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

O.12-Capricorn distrik hokkiemeisies, Kylie Campbell, Erné Kotze, Amore Janse van Vuuren, voor, met Carli Becker, Jahkushka Zanna en Isabella Jardim, agter.
O.13-Limpopo hokkieseuns, Divan Brown, Regard Fereirra en JW Dreyer, voor, met Nicolas Oerlemans, Luan Lensley, TJ Conradie en Andrew Stopforth, agter.
O.12-Capricorn distrik hokkieseuns Alex Marais en Dian Gouws, voor, met Christo Reyneke, Andru van Zyl en Ruan Potgieter, agter. Druan Venter was afwesig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button