POLOKWANE- Party mense reken trou is vir die voëls en vir ander is ‘n bruilof ‘n rede om behoorlik partytjie te hou. Die vraag oor wanneer die tyd reg is om te trou se antwoord hang van persoon tot persoon en paartjie tot paartjie af.
Review het by Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se gr. 3’s gaan gesels oor wanneer hulle dink die tyd vir trou reg is.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



