NewsSchools

Pieties swem vir plek in skoolspan

Swemmers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het verlede Donderdag hul beste voetjie voorgesit tydens die skool se jaarlikse interhuis swemgala. Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, is daar geen formele uitslae nie en dien die kompetisie slegs as uitdunne vir afrigters om talent raak te sien en om spanne wat die skool gedurende vanjaar se …

Swemmers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het verlede Donderdag hul beste voetjie voorgesit tydens die skool se jaarlikse interhuis swemgala.
Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, is daar geen formele uitslae nie en dien die kompetisie slegs as uitdunne vir afrigters om talent raak te sien en om spanne wat die skool gedurende vanjaar se swemseisoen gaan verteenwoordig, saam te stel.
Leerders het in verskeie onderdomsgroepe en swemstyle deelgeneem.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Cor Müller, o.16, haal diep asem.
Junior Janse van Rensburg, o.14, duik in die water in.
Die o.14-swemmer, Devan Gobey, soos ‘n vis in die water.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button