Liefde is in die lug en oral is daar rooi rose, ballonne, teddiebere en verliefdes wat mekaar diep in die oë staar.
Maar hoe sê 'n mens vir iemand dat jy lief is vir hom of haar, sonder om die woorde "ek is lief vir jou" te gebruik?
Waldo Espach: 'n Mens kan vir die meisie 'n bos rose en sjokolade gee.
POLOKWANE – Leerders by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé antwoord hierdié vraag.
Leandri Peyper: ‘n Mens kan ‘n briefie gee en blomme koop.
Zandré Cloete: Om iets te doen wat wys dat jy omgee.
Henko Spies: Blomme, baie baie blomme.
Henrico Lyons: Deur om te gee en altyd daar te wees vir iemand.
JJ Reyneke: Mens sê jy is lief vir iemand deur vir hulle om te gee en daar te wees vir hulle. Blomme en teddiebere werk ook.
Benita Steyn: ‘n Mens kan dit wys deur om te gee en mekaar deur moeilike tye te help.
Tebogo Motsopye: Deur ‘n drukkie te gee en hom of haar tuis te laat voel.
Big Tommie LOVE
‘Love is in the air, everywhere I look around’, is how singer John Paul Young described love in the 1970’s. Since it’s Valentine’s Day, Review paid a visit to Technical High School Tom Naudé to ask learners what a thoughtful way was of saying ‘I love you’.
Tshegofatso Waleng: You mean the world to me.
Ikageng Pheme: When you stare a person deep in the eye and they are already convinced of your love.
Moshito Malothane: My heart beats your name. Or I tattoed your name with golden letters inside my heart.
Lethabo Matabane: You make my heart beat slower and faster at the same time.
Kabelo Komape: I’m not saying I can’t live without you, but when you are around, everything is okey. you complete me.