Local NewsNews
VIDEO: Grondbesetting op Vaalwater: gemeenskap staan saam
Bertus Swanevelder se plaas in die Vaalwater omgewing is vyf dae terug onwettig beset waartydens die besetter ook ongeveer 150 beeste afgelaai het.

MOKOPANE – Marcelle Maritz (Limpopo Leier van Vryheidsfront Plus) is deur Swanevelder genader vir hulp. Op die toneel is Maritz, Afriforum, Bertus Swanevelder (boer) en Swanevelder se regsverteenwoordiger, Jaco de Villiers.
Die beeste is vandag Donderdag, 7 Maart verwyder deur Percy Fyfe Skut.
Lees die volledige artikel in Bosveld Review

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



