NewsSchools
Kruinies bloedneus tydens vriendskaplike kragmeting
Curro Heuwelkruin se rugbyspanne het Saterdag tydens ‘n vriendskaplike kragmeting swaar onder Hoërskool Hans Strijdom van Mookgophong se aanslag gebuk gegaan. Hansies was net te sterk, maar die Kruinies beskou dit as goeie opwarming vir die seisoen rugbyseisoen wat voorlê. Die o.14-span verloor 0-42, die o.15-span 5-29, o.16-span 10-26 en die eerstespan moes ‘n loesig …

Curro Heuwelkruin se rugbyspanne het Saterdag tydens ‘n vriendskaplike kragmeting swaar onder Hoërskool Hans Strijdom van Mookgophong se aanslag gebuk gegaan.
Hansies was net te sterk, maar die Kruinies beskou dit as goeie opwarming vir die seisoen rugbyseisoen wat voorlê.
Die o.14-span verloor 0-42, die o.15-span 5-29, o.16-span 10-26 en die eerstespan moes ‘n loesig van 20-41 aanvaar.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



