NewsSchools
PHS hou loopbaanuitstalling vir stad se leerders
Graad 11- en 12-leerders van skole regoor die stad is onlangs weer eens die geleentheid gebied om hul kennis oor tersiëre onderrig tydens Hoërskool Pietersburg (PHS) se jaarlikse loopbaanuitstalling te verbreed. Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, was daar ongeveer 40 instansies wat wissel van universiteite, kolleges tot privaatmaatskappye wat gereed gestaan het om …

Graad 11- en 12-leerders van skole regoor die stad is onlangs weer eens die geleentheid gebied om hul kennis oor tersiëre onderrig tydens Hoërskool Pietersburg (PHS) se jaarlikse loopbaanuitstalling te verbreed. Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, was daar ongeveer 40 instansies wat wissel van universiteite, kolleges tot privaatmaatskappye wat gereed gestaan het om leerders touwys te maak oor wat die instansies bied en sodoende hulle keuses oor wat om na skool te studeer te vergemaklik.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



