NewsSchools

PHS-markdag bied te kus en te keur

Die ekonomiese bestuurswetenskappedepartement van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs ‘n markdag vir graad 8- tot 12-leerders aangebied. Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, kon bestuurswetenskappe-leerders ‘n stalletjie koop en enige produk bemark en verkoop. “’n Volledige besigheidsplan moes ingedien word sowel as ‘n balansstaat wat ‘n wins of ‘n verlies toon. Die leerders wat …

Die ekonomiese bestuurswetenskappedepartement van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs ‘n markdag vir graad 8- tot 12-leerders aangebied.
Volgens die skool se skakelbeampte, Elmari Craig, kon bestuurswetenskappe-leerders ‘n stalletjie koop en enige produk bemark en verkoop. “’n Volledige besigheidsplan moes ingedien word sowel as ‘n balansstaat wat ‘n wins of ‘n verlies toon. Die leerders wat die grootste wins toon, ontvang dan ‘n prys,” sê Craig.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Christine Rossouw, Juané Vorster en Marcelle de Jager geniet die markdag.
Gegeurde melk, warmbrakke en roomyshorinkies bly ‘n wenner volgens Michelle Claassens, Eduan Gobey, Andrea Maritz, Louise du Preez en Juan Greyson.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button