NewsSchools

Tommies wys top akademiese leerders aan

Na afloop van verlede jaar se eindeksamens is die slimkoppe tydens Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se onlangse akademiese prysuitdeling aangewys. Die top leerder in elke graad is aangewys en verskeie ander het erekleure vir hul besonderse prestasie in afsonderlike vakke ontvang. Die graad 8-top akademiese presteerder is Wihan Logtenberg. Leon van der Walt is …

Na afloop van verlede jaar se eindeksamens is die slimkoppe tydens Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se onlangse akademiese prysuitdeling aangewys.
Die top leerder in elke graad is aangewys en verskeie ander het erekleure vir hul besonderse prestasie in afsonderlike vakke ontvang.
Die graad 8-top akademiese presteerder is Wihan Logtenberg.
Leon van der Walt is as die topleerder in graad 9 aange­wys.
Maggie Makwela is die beste op akademiese vlak in graad 10 terwyl Divan Pieterse stof in ander graad 11-leerders se oë geskop het.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Graad 9 se topleerder, Leon van der Walt.
Maggie Makwela is die beste in graad 10.
Divan Pieterse is aangewys as top akademiese leerder in graad 11.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button