NewsSchools
Bulletjies, pompommies sê dankie aan borge
Erica Pre-primêreskool se bulletjie- en mini netbalspan sowel as die pompommies het Vrydag aan hul borge dankie gesê. Gaste het ‘n warm beker koffie geniet terwyl die sluise van die hemel vir die oomblik oopgemaak is. Die jong rugby- en netbalspelers sowel as die pompommies was deftig uitgevat in hul nuwe uitrustings. Die borge het …

Erica Pre-primêreskool se bulletjie- en mini netbalspan sowel as die pompommies het Vrydag aan hul borge dankie gesê.
Gaste het ‘n warm beker koffie geniet terwyl die sluise van die hemel vir die oomblik oopgemaak is.
Die jong rugby- en netbalspelers sowel as die pompommies was deftig uitgevat in hul nuwe uitrustings. Die borge het gesorg vir nuwe truie, broeke, kouse, sakke, baadjies, waterbottels en drukwerk.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



