NewsSchools
BB Polokwane Ford trotse borg van PLS-bulletjies
Pietersburg Laerskool se o.7- en o.8-bulletjiespan het Dinsdagmiddag gretig die verteenwoordigers van hul hoofborg, BB Polokwane Ford, op die skool se rugbyveld ontmoet. Die handelaar is trots om met talentontwikkeling op bulletjievlak geassosieer te word. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Pietersburg Laerskool se o.7- en o.8-bulletjiespan het Dinsdagmiddag gretig die verteenwoordigers van hul hoofborg, BB Polokwane Ford, op die skool se rugbyveld ontmoet.
Die handelaar is trots om met talentontwikkeling op bulletjievlak geassosieer te word.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



