NewsSchools
Netbalspelers gekies vir nasionale toernooi
Netbalspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) is onlangs gekies om in Junie aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Skolenetbal All Ages-toernooi in Boksburg deel te neem. Voor is Chané Viljoen, Britney Cronjé, Zoë Dunster-Van den Heever, Alrieda Joubert, Kayla de Villiers, Tammylee Ferreira, Carla le Roux, Jurinda van Schalkwyk, Carla Craig en Claudien Booysen (skeidsregter). Agter is Melandie …

Netbalspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) is onlangs gekies om in Junie aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Skolenetbal All Ages-toernooi in Boksburg deel te neem. Voor is Chané Viljoen, Britney Cronjé, Zoë Dunster-Van den Heever, Alrieda Joubert, Kayla de Villiers, Tammylee Ferreira, Carla le Roux, Jurinda van Schalkwyk, Carla Craig en Claudien Booysen (skeidsregter). Agter is Melandie Snyman (skeidsregter), Odine Swanepoel, Ashley Kruger, Elzaan Espach, Chanelle Cloete, Sarisa van der Goot, Zandri Swartz, Ruvé Erasmus, Carmi van den Heever en Shannon van Heese (skeidsregter en gradeerder).
Foto: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



