NewsSchools

Pieties wys top tien akademiese leerders aan

Die top tien akademiese leerders in elke graad is onlangs deur Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys. Die aanwysings is na afloop van die eerste kwartaal gemaak. Foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die top tien akademiese leerders in elke graad is onlangs deur Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys. Die aanwysings is na afloop van die eerste kwartaal gemaak.

Foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die graad 11-top akademiese leerders is voor, Diana van Niekerk (94,7%), Elrike Wolmarans (88,7%), Chantel Wreyford (87,1%), Keegan Menzies (86,5%) en Corina Stears (85,7%). Agter is Wian Haasbroek (85,1%), Karisma Landman (84,5%), Malanie White (84%), Thomas Williams (83,1%) en Milla Kamfer (82,5%).
Die top leerders in graad 10 is voor, Zuané Breedt (94,7%), Leana Swarts (94,1%), Sarisa van der Goot (93,7%), Megan Veldman (92%) en Cari Schulenburg (90,4%). Agter is Yolandi Schoeman (89,2%), Gabby von Well (89,2%), Annadeé Oerlemans (89,1%), Andrea Maritz (88,8%) en Mika Robinson (88,5%).
Graad 9 se top akademiese leerders is voor, Tanya Kruger (94%), Shani du Plessis (93,4%), Mia van Straaten (92,2%), Heidi van Aarde (92,2%) en Abigail van Niekerk (91,7%). Agter is Dominique du Plessis (91,3%), Danette Vermeulen (91%), Doné Neethling (91%), Aimee Wreyford (90,8%), Liliana Greyson en Deseré Swanepoel (89,4%).
Die top akademiese leerders in graad 8 is voor, Cailin Menzies (94,1%), Karlize Bacher (93,2%), Izelna Venter (93,2%), Catharina van der Goot (91,6%) en Helgard Muller (91,1%). Agter is Jeania Steyl (90,4%), Zoë Dunster-Van den Heever (90%), Carmen Braack (89,2%), Emma Veldman (89,2%) en Theunis van Ree (89,2%).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button