POLOKWANE – Hulle oefen nie net hard met meer as 20 afrigters nie maar is ook gereed om enige span aa te pak in hul nuwe sport drag.

Die borg Ford Polokwane het Afrigters hemde, 105 rugby broeke, 105 rugby hemde sowel as hemde en broeke vir die personeel geborg.

Operasionele hoof van die skool Jacques Bartlette het Ford bedank vir hul borg en die seuns aangemoedig om hard te werk en die borge trots te maak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



