
POLOKWANE – Geld wat ingesamel is, gaan aan die skool se behoeftigefonds en help leerders wat dit nodig het. Twee gr. 8 leerders, Justin Basson en Hardus Ferreira, het wel op die dag die kollig op hulle gehad. Dié twee het vir hulle stalletjie, ‘n oorspronklike markdag-kletsrym uitgevoer.
Video: Kristi Kirstein.
Lees meer oor die dag in hierdie week se Review.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



