NewsSchools

Osies-hokkiespelers verwerf provinsiale kleure

Tien o.13A-spelers van Laerskool Pietersburg-Oos het onlangs Limpopo-kleure vir hokkie verwerf en neem van 1 tot 5 Julie aan die nasio­nale kampioenskappe in Pietermaritzburg deel.

Tien o.13A-spelers van Laerskool Pietersburg-Oos het onlangs Limpopo-kleure vir hokkie verwerf en neem van 1 tot 5 Julie aan die nasio­nale kampioenskappe in Pietermaritzburg deel.

Die meisies wat provinsiale kleure verwerf het is, Ashley Moreira, Minette Burger, Lize-Mari Claassens, Meri Swanepoel en Cla­rize Vosloo.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button