NewsSchools

Osies-netbalspelers op pad na nasionale toernooi

Netbalspelers van Laerskool Pietersburg-Oos is onlangs gekies om in Junie aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Skolenetbal All Ages-toernooi in Boksburg deel te neem. Hulle sal Limpopo in verskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig en saam met hulle is ook drie onderwysers wat onderskeidelik as afrigters en skeidsregters sal optree. Die o.12-meisies is Louise Strydom, Jahnuska Zanna, Veronique van der …

Netbalspelers van Laerskool Pietersburg-Oos is onlangs gekies om in Junie aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Skolenetbal All Ages-toernooi in Boksburg deel te neem.
Hulle sal Limpopo in verskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig en saam met hulle is ook drie onderwysers wat onderskeidelik as afrigters en skeidsregters sal optree.
Die o.12-meisies is Louise Strydom, Jahnuska Zanna, Veronique van der Bank, Lerize van Rhyn en Charné de Wet. Meisies wat tot die o.13-span verkies is, is Zelri Grobler, Minette Burger, Lize-Mari Claassens en Ashley Moreira. Ingrid Pelzer is aangewys as Limpopo se o.14-afrigter terwyl Rita Gadney en Yolandi Cilliers as skeidsregters tydens die toernooi sal optree.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button