POLOKWANE – Al die spogwerk is deel van die jaarlikse Wetenskap Expo.


Leerders word gevra om ‘n projek te identifiseer wat hulle kan gaan ondersoek en gevolgtrekkings op maak, asook demonstrasies mee kan doen tydens die expo.
Die gr. 7 leerders van die skool neem dan deel aan uitstalling, waar hulle dan punte vir hulle projekte kry en ook pryse kan wen.
Die projekte kan enige iets wees wat wetenskap ten toon stel, of dit eksperimente is of iets in die natuur.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



