NewsSchools

Suidskool wys top akademiese leerders aan

Pietersburg Laerskool het na afloop van die eerste kwartaal die top tien akademiese leerders van graad 4 tot 7 aangewys.

Pietersburg Laerskool het na afloop van die eerste kwartaal die top tien akademiese leerders van graad 4 tot 7 aangewys.

Die top akademiese leerders in graad 4 is voor, Anja Smit (92,67%), Leané Lourens (86,83%), Danelle Pretorius (86,67%), Monique van Aswegen (86,33%) en Jamie-Lynn Kelly (86%). Agter is Johannes Loots (85,83%), Matteo van der Merwe (85,83%), Juané Boshoff (85,33%), Marelie van der Merwe (84,17%) en Mieke Naumann (83,33%).
Die slimkoppe in graad 5 is voor, Li-Mei Wessels (93,83%), Keziah Zanna (93,33%), Martinette Potgieter (91,67%), Emily Lange (90,17%) en Arnich Bierman (89,67%). Agter is Zaurich Jordaan (89,67%), Ronel Brits (88,67%), Lourens Swanepoel (88,17%), Miani Vosloo (86,83%) en Miné van der Merwe (86,67%).
Graad 6 se top akademiese leerders is voor, Lohandi Schutte (90,17%), Marlize Gerritsen (87,83%), Dominique Faul (87%), Carli Enslin (84%) en Biyanique Erwee (82,17%). Agter is Monique Grobler (82,17%), Duhan Haasbroek (81,67%), Reuben Pretorius (81,67%), Shané Erasmus (80,50%) en Jayden Malan (80,50%).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button