POLOKWANE – Die span het van klas na klas beweeg, om sodoende al die fasette van die skool op film vas te vang.
VIDEO: Review praat met Operasionele Hoof van die skool, Jacques Bartlett oor dié besoek
Daar is gefokus op die skool se geskiedenis, dinge wat die skool uniek maak asook die sport en kultuur van die skool.
Die program word op ‘n latere stadium uitgesaai.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



