NewsSchools

Gemengde welslae vir Kruinies-rugbyspanne

Curro Heuwelkruin se laerskool-rugbyspanne het verlede week tydens ‘n ligabyeenkoms teen Laerskool Mariepskop van Hoedspruit te staan gekom. Kruinies se o.9- en o.13-span het klei getrap teen Mariepskop en onderskeidelik 0-42 en 5-52 verloor. Die o.11-span het meer geluk op die veld behaal deur hul opponente 10-7 te klop. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Curro Heuwelkruin se laerskool-rugbyspanne het verlede week tydens ‘n ligabyeenkoms teen Laerskool Mariepskop van Hoedspruit te staan gekom.
Kruinies se o.9- en o.13-span het klei getrap teen Mariepskop en onderskeidelik 0-42 en 5-52 verloor. Die o.11-span het meer geluk op die veld behaal deur hul opponente 10-7 te klop.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die o.11-speler van Kruinies, Casssim Daiyaan wen veld.
Melanie Mphahlele van Kruinies se o.11-span benut ‘n gaping om die skrum.
Eben Lingenfelder, o.11, word in die lynstaan opgetel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button