NewsSchools
Noordjies leer meer van verskillende kulture
Noordjieland Kleuterskool se jaarlikse jaarlikse kultuurdag is Vrydag gevier en uitrustings wat die kleuters se eie kulture uitgebeeld het, het gesorg dat almal verstaan het dat daar plek vir elkeen se eie unieke kultuur by dié skool is. Terwyl die geur van braaivleis talle nuuskierige agies na die vure onder die bome op die skoolterrein …

Noordjieland Kleuterskool se jaarlikse jaarlikse kultuurdag is Vrydag gevier en uitrustings wat die kleuters se eie kulture uitgebeeld het, het gesorg dat almal verstaan het dat daar plek vir elkeen se eie unieke kultuur by dié skool is.
Terwyl die geur van braaivleis talle nuuskierige agies na die vure onder die bome op die skoolterrein gelok het, het ander gretig nadergestaan om ‘n plek voor die kamera te kry.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



