NewsSchools
Oosskool hou bulletjie-, mini- netbaldag
Laerskool Pietersburg-Oos was ‘n miernes van bedrywighede tydens hul jaarlikse Osies bulletjies- en mini-netbaldag wat Saterdag by die skool aangebied is. Spelers van o.6 tot o.9 is met groot opgewondenheid van die kantlyn af aangemoedig en gelukkig was ouers en afrigters byderhand wanneer trane afgedroog moes word. Die dag word gehou om ‘n liefde vir …

Laerskool Pietersburg-Oos was ‘n miernes van bedrywighede tydens hul jaarlikse Osies bulletjies- en mini-netbaldag wat Saterdag by die skool aangebied is.
Spelers van o.6 tot o.9 is met groot opgewondenheid van die kantlyn af aangemoedig en gelukkig was ouers en afrigters byderhand wanneer trane afgedroog moes word.
Die dag word gehou om ‘n liefde vir rugby en netbal onder jong spelers te kweek.
Storie en fotos: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



