Local NewsNews

Review spog nou ook by Oosskool

'n Splinternuwe bemarkingsbord spog nou by Oosskool - dié van Review!

POLOKWANE – Op dié bord spog Review lewensgroot met die logo en motiveringsboodskappe vir die Osies om groot te droom, en kleur aan hulle kiekies te gee.

Osies, hul ouers asook besoekers aan dié skool is welkom om foto’s by dié bord te neem tydens sportgeleenthede.

As deel van Review se verbintenis tot die gemeenskap, is ander skole volgende op ons lys en kan hulle eersdaags ‘n klop aan die deur verwag.

Hiermee saam is foto’s van die bord wat vanoggend opgesit is.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button