Local NewsNews
Rats… Raakvat… Review. Só pronk ons by PHS
Review se leuse: Jou Stad. Jou Koerant, dui op 'n verbintenis tussen die gemeenskap en die koerant.

POLOKWANE – Skolenuus is al sinoniem met nuusgebeure wat beide aanlyn en op die koerant se blaaie verskyn.
Review is een met die gemeenskap en plaaslike skole en spog nou met ‘n bemarkingsbord op Hoërskool Pietersburg se netbalbaan. Dié bemarkingsbord is die tweede bord wat by ‘n plaaslike skool spog, nadat die eerste een by Oosskool aangebring is.
Read more: Review spog nou ook by Oosskool
Hiermee saam is foto’s van die bord wat vanoggend opgesit is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







