GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Osie-kleuters kuier in die wildtuin
Terwyl die goggas en skoenlappers hulle vlerke wapper, baljaar die apies. Die krokodille lê in groot afwagting terwyl die olifante en renosters 'n ogie hou oor die leeus.

POLOKWANE – Die kleuters van Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum het hierdie week in die wille-wildtuin gekuier tydens hulle jaarlikse konsert.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!














































































































