GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Pieties groet in Japan, wêreldbekerstyl
HOëRSKOOL Pietersburg se gr.12-leerders was in Rugbywêreldbekerstyl op reis na Japan geneem tydens hul matriekafskeid op Dinsdag, 18 September. Lanterns het die tuine versier en die ingang was 'n zentuin.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






















































































































