GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Kiewite beweeg terug in tyd
Die Kiewiete by Curro Heuwelkruin se jaarlikse konsert het onlangs by die skool plaasgevind.

POLOKWANE – Hul tema was Terug in Tyd en dié groep kleuters het gedans op maat van musiek uit die 70’s, 80’s en 90’s.
Kyk hier na fotos en videos:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


















































































