Local NewsNews

Isolasiemateriaal vir Ngwana-huis

Saint Gobain Gyproc Isover het op Vrydag, 20 September vir Ngwana Babahuis dakisolasiemateriaal geskenk.

POLOKWANE – Die huis kan nou heerlik koel wees in die somer en ook bestand wees teen die winter se koue.

Die huis kyk reeds 13 jaar al na weggooibabas en is geregistreer om na 28 wesies tussen die ouderdomme van 0 tot 2 jaar om te sien.

Sandra en haar span was baie dankbaar vir die skenking.

reporter01@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button