Local sportNewsSchoolsSport
[FOTO’S] PLS hengelaars behaal sukses langs die viswaters
Pietersburg Laerskool (PLS) se varswater visvangspanne het op 18 September by Die Nyl Rivier aan die Laerskool visvang liga deelgeneem.

POLOKWANE – Die skool het vier spanne ingeskryf en altesaam 12 laerskoolspanne het deel geneem.
PLS se spanne het soos volg presteer:
• HKGK eindig vyfde.
• Little Legends eindig sesde.
• 3 Jacks and a Jill eindig 10de.
• Double trouble eindig 12de.









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



