
POLOKWANE – Die legendariese kunstenaar Mathys Roets sal liedjies van sy nuwe album opvoer.
Bring die gesin en geniet ‘n aand van onvergeetlike oomblikke. Bespreek nou want plek is beperk.
Datum: 11 November
Plek: Ambiance Restaurant
Tyd: 18:00
Koste: R250 per persoon (ligte ete ingesluit)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



