GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
[FOTO’S] Wonderland-afskeid vir Osies
Oosskool se gr. 7-leerders se afskeid, die jaarlikse Vlerkdans, het Donderdagaand plaasgevind. Die tema vir die spogaand was Alice in Wonderland en Bredan Peyper het as gaskunstenaar opgetree.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!































































































