GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
[VIDEOS] Pieties sorg vir groot vermaak by Mnr. en Mej. PHS
Loer hier na die hoogtepunte van Mnr. en Mej. PHS.

POLOKWANE – Mnr. en Mej. PHS is Woensdagaand (16 Maart) gekroon tydens ‘n glansgeleentheid met die tema ‘golden masquerade’.
Polokwane Review was daar om die oomblikke vas te vang en hier deel ons van die finaliste se eie inisiatiewe met julle.
Loer na die foto’s: Deftig en dapper met ‘n goue glans
Lees die volledige berig in volgende week se Review Schools • Skole koerant.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



