GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
[VIDEO] Osies is trots op Suid-Afrika
Oosskool se gr. R-leerders vier vandag (6 Mei) Trots SA-dag.

POLOKWANE – Die gr. R-leerders van Oosskool het vandag tradisionele klere aangetrek om Trots SA-dag te vier.
Daar word lekker gesmul aan pap en sous, pannekoek en biltong, en later ook boeresport gespeel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



