Die verhoor sou gister (Maandag) in die Polokwane Hooggeregshof begin het, maar die polisie het gevra vir nog uitstel.
Sebone word aangekla vir die moord op Oberholzer op 17 Augustus 2022, asook vir die onwettige betreding van haar eiendom met die plan om haar te beroof. Volgens die nadoodse ondersoek is sy met ‘n stomp voorwerp geslaan, wat tot haar dood gelei het.
Volgens adv Sedzani Ramuthaga kan daar nog nie ‘n voldoende DNS-monster onttrek word nie, maar sodra dit gekweek en beskikbaar gemaak word, sal die saak hervat word.
‘n Woordvoerder vir die familie, Chris Koekemoer, sê hulle het begrip vir die situasie, “ons is nie baie gelukkig nie, maar ons verstaan en is tevrede met die verloop van sake”.
Raeesa Sempe is a Caxton Award-winning Digital Editor with nine years’ experience in the industry. She holds a Bachelor’s Degree in Media Studies from the University of the Witwatersrand and started her journey as a community journalist for the Polokwane Review in 2015. She then became the online journalist for the Review in 2016 where she excelled in solidifying the Review’s digital footprint through Facebook lives, content creation and marketing campaigns. Raeesa then moved on to become the News Editor of the Bonus Review in 2019 and scooped up the Editorial Employee of the Year award in the same year. She is the current Digital Editor of the Polokwane Review-Observer, a position she takes pride in. Raeesa is married with one child and enjoys spending time with friends, listening to music and baking – when she has the time. “I still believe that if your aim is to change the world, journalism is a more immediate short-term weapon." – Tom Stoppard