Schools

Oos teen Suid in netballiga

Die spelers was geesdriftig, goeie sportmanskap het geseëvier, en dit was uiteindelik Oosskool se spanne wat met die louere weggestap het.

POLOKWANE- Die spanne van Oosskool en Laerskool Pietersburg-Suid het mekaar onlangs die stryd aangesê in netballigawedstryde.

A- en B-spanne van o/9 tot o/13 het deelgeneem en wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind.

Uitslae:

o/9A
Oosskool 7-2 Suidskool.

o/9B
Oosskool 12-0 Suidskool.

o/10A
Oosskool 17-4 Suidskool.

o/10B
Oosskool 22-1 Suidskool.

o/11A
Oosskool 17-8 Suidskool.

Annabelle Kemp from Oosskool se o/13B-span mik vir o/13B ‘n doel.

o/11B
Oosskool 10-2 Suidskool.

o/12A
Oosskool 5-15 Suidskool.

Jeanne Bushoff van Oosskool se o/13B-span hardloop vir n los bal.

o/12B
Oosskool 16-7 Suidskool.

o/13A
Oosskool 32-13 Suidskool.

o/13B
Oosskool 32-0 Suidskool.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button