Schools
Oosskool speel gasheer vir rugbybulletjies
Oosskool het verlede Saterdag gasheer gespeel vir 10 deelnemende skole in ‘n vriendskaplike bulletjierugbydag.
POLOKWANE – Jong spelers van Erica Pre-primêre Skool, Laerskool Krugerpark, Laerskool Louis Trichardt, Pietersburg English Medium Primary School, Laerskool Pietersburg-Noord, Mitchell House, Laerskool Piet Hugo, Akademie Reformia, Pietersburg Laerskool en Laerskool Messina het die dag omtrent geniet en behoorlik gewys wat hulle reeds op die rugbyveld kan doen.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



