Schools
VIDEO: Osies se Mnr. en Mej. Bibber ‘n treffer
Die kompetisie is Donderdag gehou, met Ingrid Lotriet, Tristen Els, Lu-vé Venter, Martin Bergh, Lana Venter, Nathan Rheeders, Juné Vorster, Eben Smit, Jo-Ane Pieterse, Marcel Kriel, Tashai Vorster en Jandré Burger as finaliste.

POLOKWANE – Oosskool se jaarlikse Mnr. en Mej. Bibberkompetisie, wat tradisioneel net voor die wintervakansie gehou word, was weereens ‘n treffer vanjaar.
Twee leerders uit elke gr.5-klas word genomineer om op die verhoog te verskyn, en moes dans en ‘n vraag vanaf die beoordelaars beantwoord.
Die kompetisie is Donderdag gehou, met Ingrid Lotriet, Tristen Els, Lu-vé Venter, Martin Bergh, Lana Venter, Nathan Rheeders, Juné Vorster, Eben Smit, Jo-Ane Pieterse, Marcel Kriel, Tashai Vorster en Jandré Burger as finaliste.
Lees gerus hierdie week se Review om te sien wie uiteindelik met die titels weggestap het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!