Schools

Odine-netbaldag by PHS gehou

Dié dag word gehou ter nagedagtenis aan oud-Pietie Odine, wat in 2021 haar skoolloopbaan by PHS voltooi het.

POLOKWANE – Die derde Odine Swanepoel Netbaldag het Saterdag by Hoërskool Pietersburg plaasgevind.

Dié dag word gehou ter nagedagtenis aan oud-Pietie Odine, wat in 2021 haar skoolloopbaan by PHS voltooi het. Sy en twee vriendinne, Janke en Lize Coetzer het saam in 2022 in ‘n motorbotsing gesterf.

Odine het self vir die skool se eerste span uitgedraf.

Ander skole wat die dag suksesvol help maak het is Capricorn High, Oosskool, Pietersburg Laerskool, Laerskool Piet Hugo, Hoërskool Merensky, Pietersburg Comprehensive School, Hoërskool Frans du Toit, University of Limpopo o/19 en Rising Stars o/19.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button