MK000593
Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoor ure by die kantoor van die Bestuurder, Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbeheer, Tweede Vloer, Wesvleuel, Burgersentrum, H/v Landdros Mare en Bodenstein Straat, Polokwane, 0699 vir `n tydperk van 28 dae vanaf 1ste Oktober 2026.
Besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet binne `n tydperk van 28 dae vanaf die 1ste Oktober 2026 skriftelik by of tot die Bestuurder, Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbeheer by bovermelde adres of by Posbus 111, Polokwane, 0700 ingedien of gerig word. Adres van agent,
Van Rensburg &
Steyn Landmeters,
Posbus 333,
Polokwane,
0700.
Reference Number: MK000593