MK000615

KENNISGEWING TEN OPSIGTE VAN `N LISENSIEAANSOEK INGEVOLGE DIE WET OP PETROLEUMPRODUKTE, 1977 (WET NO. 120 VAN 1977) Hierdie kennisgewing dien om partye wat moontlik belanghebbend is of geraak mag word, in kennis te stel dat EDEN OIL (PTY) LTD, hierna “die aansoeker” genoem, `n aansoek om `n KLEINHANDELSLISENSIE ingedien het, aansoeknommer F/2026/09/23/0001.

(RESTANT) ERF 1280 LOUIS TRICHARDT
KORTSTRAAT 2
LOUIS TRICHARDT
LOUIS TRICHARDT

Die doel van die aansoek is dat `n lisensie aan die aansoeker toegestaan word om petroleumkleinhandelaktiwiteite te onderneem soos in die aansoek uiteengesit. Relings om die aansoekdokumentasie te besigtig, kan getref word deur die Beheerder van Petroleumprodukte te kontak by:

Telefoon: (015) 230 3600; of
Faks: ; of
E-pos: Polvia.Manthata@dmpr.gov.za

Enige besware teen die uitreiking van `n lisensie ten opsigte van hierdie aansoek, wat die bogenoemde aansoeknommer duidelik moet vermeld, moet binne `n tydperk van twintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing by die Beheerder van Petroleumprodukte ingedien word. Sodanige beswaar moet by die volgende fisiese adres of posadres ingedien word:

Fisiese adres: Die Beheerder van Petroleumprodukte
Departement van Mineraalhulpbronne en Energie
Landros Marestraat 18A

Posadres:
Die Beheerder van Petroleumprodukte
Departement van Mineraalhulpbronne en Energie
Privaatsak X9712, Polokwane, 0700

Reference Number: MK000615

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button