‘n Tuiste met talle ekstras ingesluit
HIERDIE eiendom is ideaal vir die avontuur-lustige gesin wat baie plek nodig het vir insleep en wegsleep.
HIERDIE eiendom is ideaal vir die avontuur-lustige gesin wat baie plek nodig het vir insleep en wegsleep.
Dit is ‘n gerieflike toesluit- en rywoning wat aan voornemende kopers bewys dat kleiner nie noodwendig ongemakliker is nie.
Die huis van 377m2 is op ‘n erf van 874m2 in ‘n sekuriteitskompleks in Bendor geleë. Die huis is maklik om te onderhou in al vier seisoene.
Moenie hierdie woning en sy talle ekstras misloop nie. Daar is drie slaapkamers en drie badkamers, ‘n kombuis met ‘n gas- sowel as elektriese stoof, lieflike spens en opwasgedeelte, asook ‘n studeerkamer met oorgenoeg pakplek. Heffings is maandeliks betaalbaar.
Broodbome met permitte is nie ingesluit in die koop nie.
Spring gou en skakel vir Sanet Koekemoer van LSK Eiendomme/Estates by 072 255 9089.
