Local sportSport

Wihan spring 3de plek los by SA’s

WIHAN Strauss van TEN Potgietersrus Trampolienklub het van aan die Suid-Afrikaanse gimnastiekspele in Kaapstad deelgeneem en 'n derde plek in die Eurotramp-afdeling behaal

WIHAN Strauss van TEN Potgietersrus Trampolienklub het van 3 tot 11 Oktober aan die Suid-Afrikaanse gimnastiekspele in Kaapstad deelgeneem en ‘n derde plek in die Eurotramp-afdeling behaal in die ouderdomsgroep vir seuns o/15, vlak vier.

Wihan Strauss is 'n knap gimnas wat 'n derde plek in Eurotramp behaal het by die onlangse SA spele.
Wihan Strauss is ‘n knap gimnas wat ‘n derde plek in Eurotramp behaal het by die onlangse SA spele.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button