Local sport

Swart gordels vir plaaslike karatekas

Dié karate-studente het onlangs onder toesig van die nasionale karatehoof, gegradeer.

POLOKWANE – Vier karatekas van die JKA Pietersburg Karate Klub het op 9 Desember onder toesig van die S.A. JKA nasionale karatehoof, sensei Johan la Grange, gegradeer vir hul eerste en tweede dan swart gordels.

Malesela Malebana en Rico Oosthuysen slaag hulle eerste dan swart gordel terwyl Laurico Louw en Nathen Weideman hulle tweede dan swartgordelgradering slaag.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button