Local sport

Ruiter-talent uit die boonste rakke

Bykans 130 ruiters en hulle perde het aan die kwalifiserende rondes deelgeneem en Sanesaruiters van verskillende skole in die provinsie was in die arena te sien.

POLOKWANE – Die Limpopo Polokwane SAWMGA en Sanesa het die afgelope naweek ‘n driedaelange kompetisie by Winnfield Stables aangebied.

Altesaam 13 verskillende speletjies is gespeel waaronder Hurry Scurry, Figure 8 Flags en Bi-rangle.

Bykans 130 ruiters en hulle perde het aan die kwalifiserende rondes deelgeneem en Sanesaruiters van verskillende skole in die provinsie was in die arena te sien.

Ruiters wat nie aan Sanesa deelgeneem het nie, maar slegs aan die South African Western Mounted Games, was afkomstig vanaf klubs soos Western Warriors, Capricorn Western Club en Diamonds in Dust.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button