EntertainmentLifestyle

Mooiste lentebloeisels dra nou dié Mej. Lente-kroon

Bella Donna Modelskool het Saterdag 'n Mnr. en Mej. Lente-skoonheidskompetisie by die Louis Trichardt Stoeiklub aangebied.

Bella Donna Modelskool het Saterdag ‘n Mnr. en Mej. Lente-skoonheidskompetisie by die Louis Trichardt Stoeiklub aangebied.

Bella Donna se eienaar, Kotie van der Merwe, het gesê die opkoms was baie goed en organiseerder Ruanda Venter het haar baie goed van haar taak gekwyt.

Die deelnemers het almal volgens die lentetema aangetrek vir die eerste draai op die loopplank.

Daarna moes hulle volgens een van drie temas, Missmatch, Grease of High Fashion, aantrek vir die volgende ronde.

Stalletjies by hierdie byeenkoms het heerlike kos asook dekoritems en ander snuisterye verkoop.

Makhado se Mej. Lente-wenners in die afdeling 20 jaar en ouer is Nicolize Beukes (Mej. Lente) en Rosa Gilbert (eerste prinses).
Makhado se Mej. Lente-wenners in die afdeling 20 jaar en ouer is Nicolize Beukes (Mej. Lente) en Rosa Gilbert (eerste prinses).
Makhado se Mej. Lente-wenners in die afdeling vir mooiste ma en dogter is Benita en Daleen Cronjé.
Makhado se Mej. Lente-wenners in die afdeling vir mooiste ma en dogter is Benita en Daleen Cronjé.
Makhado se Mej. Lente-wenners in die afdeling 15 tot 19 jaar is Chené Buys (tweede prinses), Sinead Otto (Mej. Lente) en Lindie Louwrens (eerste prinses).
Makhado se Mej. Lente-wenners in die afdeling 15 tot 19 jaar is Chené Buys (tweede prinses), Sinead Otto (Mej. Lente) en Lindie Louwrens (eerste prinses).

Uitslae:

Drie tot ses jaar:

1. Abby Oosthuizen.

2. Ashleigh Weideman.

3. Duané van Wyk.

Sewe tot 10 jaar:

1. Geané Anderson.

2. Megan Oosthuizen.

3. Francien Andrew.

11 tot 14 jaar:

1. Seja Kgopa.

2. Michaela Gilfillan.

3. Marchelize Beukes.

15 tot 19 jaar:

1. Sinead Otto.

2. Lindie Louwrens.

3. Chené Buys.

20 jaar en ouer:

1. Nicolize Beukes.

2. Rosa Gilbert.

Mansafdeling:

1. Cole Gilbert.

2. Pieter Kellet.

3. Cameron Gilbert.

Mooiste ma en dogter:

Benita en Daleen Cronje.

Gesig van Louis Trichardt:

Bianca Barnard.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button