EntertainmentLifestyle

BB Ford leen Ranger aan deelnemer vir Odyssey

Jacques Swart (BB Ford, verkoopsbestuurder) oorhandig 'n Ford Ranger aan Johan Retters wat aan die Ranger Odyssey 2014 kompetisie sal deelneem

Jacques Swart (BB Ford, verkoopsbestuurder) oorhandig 'n Ford Ranger aan Johan Retters wat aan die Ranger Odyssey 2014 kompe-tisie in Noordwes, Namibië en Kaokoland sal deelneem. Johan kan die voertuig ry tot die wenners op 15 Oktober aangekondig word waarna die uitslag sal bepaal wat gebeur.
Jacques Swart (BB Ford, verkoopsbestuurder) oorhandig ‘n Ford Ranger aan Johan Retters wat aan die Ranger Odyssey 2014 kompetisie in Noordwes, Namibië en Kaokoland sal deelneem. Johan kan die voertuig ry tot die wenners op 15 Oktober aangekondig word waarna die uitslag sal bepaal wat gebeur.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button