EntertainmentLifestyle

Polokwane Fotografieklub se beste beelde aangewys

Die Polokwane Fotografieklub (PFK) het verlede Woensdag hul prysuitdelingsfunksie vir 2014 aangebied.

POLOKWANE – Die Polokwane Fotografieklub (PFK) het verlede Woensdag hul prysuitdelingsfunksie vir 2014 aangebied.

Tydens hierdie spoggeleentheid is die klub se nuwe voorsitter, Willem Davel, verkies en die wenners van verskillende kategoerië is aangewys.

Wenners:

Toekennings aan juniors vir beste beelde, een- tot driester:

• Beste eenster geprojekteerde beeld in kleur – Sandra Boshoff met Bushbaby.

• Beste twee- tot driester geprojekteerde beeld – Christian Blignaut met Zambezi Sundown.

• Beste junior geprojekteerde monochroombeeld – Eric van Brouw-ershaven.

Toekennings aan seniors vir beste beelde, minder as vierster:

• Beste senior geprojekteerde beeld in kleur – Jason Stander met Deadvlei Tree Shadow.

• Beste senior geprojekteerde mono-chroombeeld – Jason Stander met Herold’s Tidal Pool.

Toekenning met betrekking tot beste beelde van die jaar, alle klaswerkers en kategorieë:

• Beste portretbeeld, geprojekteer of afdruk – Chris Swanepoel met Between Moments.

• Beste natuurbeeld, geprojekteer of afdruk – Jaco Heyl met The Fly.

• Beste wilde natuurlewebeeld, gepro-jekteer of afdruk – Hannelie Swanepoel met Lion Confusion.

• Beste fotojoernalistieke beeld, geprojekteer of afdruk – Stephan Hatting met Soldierboy vs Pittbul.

• Beste pikturale beeld, geprojekteer of afdruk – Jason Stander met Skull Sunrise.

• Beste kontemporere beeld ge-projekteer of afdruk – Eric van Brouweshaven met Death of a Rail Carriage.

• Beste mini-reeks – Frans Smit met Catch.

• Beste Scapes-beeld, geprojekteer of afdruk – Jason Stander met Deadvlei Tree Shadow

• Beste reisfoto, geprojekteer of afdruk – Christiaan Blignaut met Zambezi Sundown.

• Beste makrobeeld, geprojekteer of afdruk – Jaco Heyl met The Fly.

• Beste algehele geprojekteerde beeld – Jason Stander met Skull Sunrise.

• Beste audiovisuele reeksproduksie – Chris Swanepoel met The Italian Affair.

Verdienstelike werk, beste foto-grawe en algehele wenners:

• Beste vordering in die klub – Carina de Wet.

• Beste fotograaf: geprojekteerde monochroombeelde – Shirley Mitchell.

• Beste fotograaf: geprojekteerde kleurbeelde – Ursula Celliers.

• Voorgeskrewe onderwerpwenner van die jaar – Ursula Celliers.

• Beste fotograaf: salon geprojekteerde beelde – Jaco Heyl.

• Salon kampioen, geprojekteer en afdrukke – Jaco Heyl.

• Mees veelsydige fotograaf – Jason Stander.

• PFK fotograaf van die Jaar – Jaco Heyl.

Spesiale Toekennings:

• Badprop van die Jaar – Shirley Mitchell.

“Alle fotos word weggestuur na onafhanklike beoordelaars om beoordeel te word,” het Jason Stander, uittredende voorsitter, verduidelik.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button