EntertainmentLifestyle
Polokwane Leeskring nooi alle boekwurms
Pietersburg se Afrikaanse Leeskring nooi lesers uit om by hulle aan te sluit

POLOKWANE – Pietersburg se Afrikaanse Leeskring nooi lesers uit om by hulle aan te sluit.
Die boekliefhebbers bestaande uit oud en jong lesers ontmoet een keer elke twee maande en gesels dan heerlik oor boeke en alles rondom die geskrewe woord of die skrywers en mense in die boekkringe.
Om die datums en meer besonderhede uit te vind kontak Ida Engelbrecht by 082 394 7276 of Bertha Grové by 072 503 7037.




